Testimonials

Slide
Slide
Slide
previous arrow
next arrow

Testimonials

“Die dames by Initium Paarl, het my verlig van betaalstaat ‘blues’.”

“Hulle is baie ingelig oor wetgewing rondom personeel, en kon goeie aanbevelings maak wat ons kon implementeer.

Spoedige en vinnige hantering van navrae is ‘n groot pluspunt vir my.

Indien ek verslae benodig, is dit net ‘n geval van ‘n e-pos of ‘n foonoproep.

Ons personeel is ook meer ingelig en dit maak hulle ook gelukkig.

Bowenal, is hulle ook baie bekostigbaar.”

Marlene Burger, Financial Manager

SUN WORLD INTERNATIONAL

“Ek vertrou al vir jare op die ondersteuning van Initium.”

“Ek vertrou al vir jare op die ondersteuning van Initium. Hulle diens is uiters professioneel en kundigheid van hoogstaande gehalte”

 

Japie Kemp

JG KEMP ARGITEKTE