Is jy gereed vir ‘n nuwe uitdaging by ‘n dinamiese rekeningkundige firma op die platteland? Initium het ‘n vakante posisie in hul kantoor op Ceres beskikbaar vir ‘n Rekeningkundige Bestuurder.
SAIPA kwalifikasie en ondervinding as ‘n bestuurder (of toesighouer) is ‘n minimum vereiste.