Loopbane_rekeningkundigebestuurder_ceres

Rekeningkundige Bestuurder  |  Initium Ceres

Is jy gereed vir ‘n nuwe uitdaging by ‘n dinamiese rekeningkundige firma op die platteland? Initium het ‘n vakante posisie in hul kantoor op Ceres beskikbaar vir ‘n Rekeningkundige Bestuurder.

 

SAIPA kwalifikasie en ondervinding as ‘n bestuurder (of toesighouer) is ‘n minimum vereiste.

 

Om aansoek te doen stuur jou CV na werwing@iprof.co.za