Is jy gereed vir ‘n nuwe uitdaging by ‘n dinamiese rekeningkundige firma op die platteland? Initium het ‘n vakante posisie in hul kantoor op Ceres beskikbaar vir ‘n Boekhouer.
Bewysbare ondervinding in debiteure, kasboeke, kleinkas, leningsrekening, salaris, en algemene joernale, krediteur en BTW-rekonsiliasies, maandeinde rekonsiliasies en maandstate.