Ons Dienste

By Initium skep ons vertroue by ons kliënte deur tydige, kundige en professionele rekeningkundige dienste te verskaf. Ons kliënte strek van individue tot besighede van verskillende groottes en in verskeie sektore. 

By Initium bied ons aan ons kliënte diepgaande tegniese kennis en oplossings, asook ‘n verskeidenheid van rekeningkundige, besigheids- en konsultasiedienste, deur hoogs opgeleide professionele personeel.

Rekeningkundig

  • Opstel van finansiële state in ooreenstemming met IFRS, IFRS vir SME’s, GRAP, SA GAAP, ens.
  • Rekeningkundige beampte van beslote korporasies
  • Ontwerp, implementering en oorsig van rekenkundige en interne beheerstelsels
  • Maandelikse rekeningkundige werk
  • Bestuursstate
  • Begrotings en kontantvloei
  • Pastel en Xero-ondersteuning

Salarisburo

  • Salarisse en loon prosessering/ administrasie
  • Salaris strukturering
  • IRP5/IB3 rekonsiliasies
  • Maandelikse EMP201 opgawes vir UIF, PAYE en SDL
  • IRP5 en IB3 sertifikate
  • Statutêre registrasies
  • Mediese-, pensioen- en voorsorgfondsaftrekkings
  • Jaarlikse opgawe van verdienste aan die Vergoedingskommissaris

Maatskappysekretarieël

  • Stigting en registrasie van maatskappye
  • Omskakeling van beslote korporasies na maatskappye
  • Behou van statutêre rekords
  • Opstel en indien van jaarlikse statutêre opgawes

Belasting

  • Spesialisbelastingadvies en beplanning
  • Belastingnakoming en administrasie
  • Belastingsregistrasies

Boedel

  • Boedelbeplanning
  • Opstel van testamente
  • Bereddering van boedels
  • Eksekuteursdienste

Konsultasie

  • Besigheidswaardasies
  • Besigheidsadviesdienste
    Korporatiewe bestuur
  • Finansiële bestuur
  • Menslike hulpbronbestuur
    Diensbillikheidsverslaggewing en administrasie
  • SETA verslaggewing en administrasie

Trust

  • Stigting en registrasie van trusts
  • Administrasie van trusts
  • Onafhanklike trusteeskap